Carnarvon Laerskool

 

Die Institute for Disability Innovation (IDI) bied daagliks ‘n intervensieprogam Lees met begrip aan by Carnarvon Laerskool. Grondslagfase Graad 1 – 3 neem deel. Twee Leerondersteuningsassistente is aangestel. Die intervensieprogram is gebasseer op Afrikaans Huistaal (NKABV).

Carnarvon Laerskool is ‘n agtergeblewende plattelandse skool in die Noord Kaap met 1200 leerders. Gedurende Termyn 3, 2019, was daar 506 leerders  in die grondslagfase, waarvan 17% leerders kan lees, maar nie met begrip. Die doel van hierdie projek is om leerders wat kan lees deur middel van ‘n kreatiewe intervensieprogram te help om met begrip te lees.

 

Die National Research Foundation (NRF) en South African Radio Astronomy Observatory (SARAO) befonds die projek vir die volgende drie (3) jaar asook daarna.

 

Laai Powerpoint af van Carnarvon Laerskool leerders – deelname aan intervensieprogram 2019

Carnarvon Laerskool leerders – deelname aan intervensieprogram 2019

Slide
Slide
Slide
Slide
Slide
Slide
Slide
Slide
Slide
Slide
Slide